Peer Papsak
Sanger | liedjieskrywer | BEMARKER
My Indie Oorlewings kursus is vir Indie Sangers en Liedjieskrywers wie wil leer hoe om AI te gebruik tot hul voordeel vir eie opnames, vrystelling en inhoud. Leer alles van die skryf proses, tot royalties, vrystel na stroomdienste en opnames.
Kursus begin by R1500 met 1 jaar toegang.
